‘n Afrikaanse gedig oor verlies en lugspieëlings van die hart.

Êrens in die roep om reën,
in die verskuiwing van duine se grense,
in die verstopping van mispelsoet ghorragate,
in die paring van son en leë winddroogte;
êrens in ‘n ratelslangkronkel
en die maan se ronde kring
het ek jou in ‘n lugspieëling verloor.

1
Liked it
Comments (0)

Currently there are no comments related to "Die Woestyn Se Roep:". You have a special honor to be the first commenter. Thanks!

Leave a Comment

Hi there!

Hello! Welcome to Authspot, the spot for creative writing.
Read some stories and poems, and be sure to subscribe to our feed!

Find the Spot

Loading